Modulekode | RCH 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Om die mondhigiëne student op te lei om vaardig te wees in die veld van navorsing deur aktiewe gebruikers te word van navorsing. Die doel hiervan is om die tandheelkundige praktyk te verbeter asook deelname aan tandheelkundige navorsing aan te moedig. Die student moet deelneem aan navorsing onder die leiding van ‘n kundige navorser en rapporteer oor aspekte van navorsing soos byvoorbeeld die tipe navorsing, die eienskappe van navorsingsmetodologie, data insameling en statistiese resultate. |
Modulekrediete | 5.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 10 lesings |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Gemeenskapstandheelkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App